Hurghada is 'n toeristestad langs die Rooisee in Egipte met 207 000 inwoners in 2021. Dit is vroeg in die twintigste eeu gestig, en is veral sedert die 1980's uitgebou. Daar is ook 'n internasionale lughawe.
duimnael|links|300px|Paraseil in die Rooisee naby Hurghada
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Egipte