Die pypsteelboom (Vitex rehmannii) is 'n boom wat inheems is in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Limpopo, Eswatini en Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 664.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die boom bekend as Pipe-stem Fingerleaf.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Vitex Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika