Die pienk koringblom (Lapeirousia anceps) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Lapeirousia behoort. Die spesie word 100-300 mm hoog, is bestand teen droogtes en floreer in lae reënval gebiede. Die spesie blom van September tot November.

Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Namakwaland tot by Mosselbaai voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica

anceps Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika