Lapeirousia barklyi is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Lapeirousia behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en die suide van Namibië en kom van Lüderitz tot by Kleinsee voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 6751 km². Dit word bedreig deur oopgroef mynbou aktiwiteite vanaf Alexanderbaai tot by Kleinsee en binnelands in die Oranjeriviervallei tot by Sendelingsdrif.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Lapeirousia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika