Lapeirousia dolomitica is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Lapeirousia behoort. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië. Dit kom in die suide van Namibië, die Richtersveld en die noorde van Namakwaland voor.
Subspesies Die plant het twee subspesies: Lapeirousia dolomitica subsp. dolomitica Lapeirousia dolomitica subsp. lewisiana (B.Nord.) Goldblatt
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Lapeirousia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika