Lapeirousia littoralis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Lapeirousia behoort. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in die noorde van Namakwaland en die Boesmanland voor.

Subspesies Die plant het twee subspesies: Lapeirousia littoralis subsp. caudata (Schinz) Goldblatt Lapeirousia littoralis subsp. littoralis

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Lapeirousia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe