Die Arsakidiese dinastie of Arsjakiani (Georgies: არშაკიანი), 'n tak van die Arsakidiese dinastie van Partië, het van omstreeks 189 tot 284 n.C. oor die Koninkryk Iberië (Oos-Georgië) regeer. Die Arsakidiese dinastie is opgevolg deur die Chosroïdiese dinastie.Rapp, Stephen H. (2003), Studies In Medieval Georgian Historiography: Early Texts And Eurasian Contexts, pp. 292-294. Peeters Bvba .Suny, Ronald Grigor (1994), The Making of the Georgian Nation: 2de uitg., p. 15. Indiana University Press,
Verwysings
Skakels
Iberië, Arsakidiese dinastie van Kategorie:Geskiedenis van Georgië