Geissorhiza ixioides is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die laer Doornriviervallei voor. Dit is eers in 2016 deur Goldblatt en J.C. Manning as 'n spesie beskryf en tot op daardie stadium as 'n sinoniem van Geissorhiza leipoldtii beskou.

Bronnelys Plants of the World Online Sciencedirect

ixioides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika