Die syblom (Geissorhiza leipoldtii) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Pakhuisberge tot by Citrusdal voor. Hier is daar nege subpopulasies en groei slegs op suidelike hellings. Geissorhiza ixioides was tot 2016 beskou as 'n sinoniem van hierdie plant.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
leipoldtii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika