Geissorhiza melanthera is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by die westelike Piketberg, naby Aurora, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 23 km² en daar is twee subpopulasies. Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan die rooibostee bedryf en die aanlê van aartappellanderye.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
melanthera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika