Geissorhiza monticola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Gamkaskloof in die Swartberge voor waar daar net een subpopulasie is. Die plant word as krities seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
monticola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika