Geissorhiza outeniquensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Outenikwaberge en Kammanassieberge voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 448 km² en daar is agt subpopulasies wat deur indringerplante, water onttrekking en padkonstruksie bedreig word.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

outeniquensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika