Geissorhiza kamiesmontana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die struikveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland op die Kamiesberg voor. Hier is daar vyf subpopulasies bekend wat ongeveer uit 50 plante elk bestaan. Die totale populasie word op minder as 1000 plante beraam.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

kamiesmontana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika