Geissorhiza lapidosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Du Toitskloofberge op Goudini Sneeukop voor. Hier is daar twee subpopulasies van 200 plante saam. Die plant het tans geen bedreigings nie maar word beskou as kritiek seldsaam.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
lapidosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika