Geissorhiza grandiflora is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Slanghoekberge, Hottentots Hollandberge, Riviersonderendberge en Langeberg voor. Dit groei in rotsagtige gebiede.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
grandiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika