Geissorhiza heterostyla is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die suid-oostelike Namakwaland tot by die suide van die Wes-Kaap en ooswaarts tot by Port Elizabeth voor. Dit is die spesie in die genus wat die wydverspreidste voorkom.
Subspesies Daar is twee subspesies: Geissorhiza heterostyla subsp. heterostyla Geissorhiza heterostyla subsp. rosea (Klatt) Goldblatt & J.C.Manning
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
heterostyla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika