Geissorhiza hispidula is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Riversdal voor. Die plant het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en ontwikkeling maar is tans nog veilig. Die plant blom op sy beste na dit gebrand het.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
hispidula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika