Die Universiteit Parys-Saclay (ook bekend as Université Paris-Saclay) is 'n universiteit in Gif-sur-Yvette, Frankryk wat in 2015 gestig is.La folle ascension de l'université Paris-Saclay
Sedert Oktober 2023 is die universiteit 'n vennoot van IPSA vir dubbelgrade in lugvaart.
Verwysings
Eksterne skakels - Die universiteit se webwerf
Kategorie:Franse universiteite Kategorie:Parys