Geissorhiza cedarmontana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Sederberg se suidelike hellings, by pieke voor. Daar is twee subpopulasies. Die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cedarmontana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika