Geissorhiza ciliatula is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die bergfynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg voor waar twee subpopulasies is. Die plant groei op nat, rots hange en skeure op hoogtes van 1400 m en hoër. Die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

ciliatula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika