Lachenalia paucifolia is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die Saldanha strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Paternoster en Langebaan voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 213 km² en daar is sewe gefragmenteerde subpopulasies. Die plant het habitat afgestaan aan voorstedelike en industriële ontwikkeling.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

paucifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika