Die sandviooltjie (Lachenalia punctata) is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos en Saldanha strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom wyd voor, vanaf Kleinsee in die westelike Namakwaland tot suid van George en tot Vanrhynsdorp, Clanwilliam en Piketberg in die binneland.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

punctata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika