Lachenalia physocaulos is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Robertson tot by Swellendam voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 300 km² en daar is twee subpopulasies. Die plant het habitat afgestaan aan die aanlê van wingerde, die bedreiging bestaan steeds.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
physocaulos Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika