Lachenalia peersii is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Kaap Hangklip tot by Hermanus voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 376 km² en daar is nege gefragmenteerde subpopulasies. Die plant het habitat afgestaan aan kus ontwikkeling, dit is nog redelik volop by Hermanus. Kus ontwikkeling is steeds 'n bedreiging.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

peersii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika