Die botterblom (Sparaxis bulbifera) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Hopefield en Saldanhabaai tot by die Kaapse Skiereiland, Worcester en die Agulhasvlakte voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
bulbifera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika