Die spogfluweeltjie (Sparaxis elegans) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Bokkeveldberge-plato en die Koebee-vallei voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 538 km² en daar is twaalf sub populasies waarvan sommige gefragmenteer is. Die plant het 50% van sy habitat rondom Nieuwoudtville afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

elegans Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika