Sparaxis galeata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor vanaf Calvinia en die Bokkeveld-eskarp tot by die Nardouwberg naby Klawer.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

galeata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika