Sparaxis metelerkampiae is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Gifberg, Olifantsrivier-vallei en die sandveld tussen Leipoldtville en Eendekuil voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2 537 km². Daar is vyftien tot twintig sub populasies. Die plant het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing soos sitrus, rooibostee en aartappels.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

metelerkampiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika