Sparaxis fragrans is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Theewaterskloof tot by Botrivier en Napier voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 595 km² en het reeds 905 van sy habitat verloor aan gewasverbouing asook indringerplante. Die oorblywende sub populasies is gefragmenteer, die grootste populasie het minder as 100 plante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

fragrans Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika