Sparaxis caryophyllacea is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Nardousberg by Vanrhynsdorp voor. Hier is daar een populasie wat bedreig word deur oorbeweiding en instandhouding van die pad daar.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
caryophyllacea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika