Shrek is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2002 wat deur Andrew Adamson en Vicky Jenson geregisseer is en die stemme van Mike Myers, Eddie Murphy, onder andere, gebruik.
Rolverdeling Mike Myers as Shrek Eddie Murphy as Donkey Cameron Diaz as Princess Fiona John Lithgow as Lord Farquaad Vincent Cassel as Monsieur Hood Conrad Vernon as Gingerbread Man Chris Miller as Geppetto/ Magic Mirror Cody Cameron as Pinocchio / The Three Little Pigs Simon J. Smith as Three Blind Mice Christopher Knights as Three Blind Mice and Thelonius Aron Warner as Big Bad Wolf Jim Cummings as Captain of the Guards
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Buddy-rolprente Kategorie:Engelse rolprente