Melasphaerula graminea is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Melasphaerula behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is inheems aan Namibië, Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant staan ook bekend as die bokbaardjie of feeklokkies.
Die plant is die enigste in die genus, dit is dus 'n monotipiese takson.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Melasphaerula Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika