duimnael|Jovenel Moïse Jovenel Moïse (26 Junie 1968 - 7 Julie 2021) was 'n Haïtiaanse entrepreneur en politikus wat president van Haïti was vanaf 2017 tot sy sluipmoord in 2021. Finale amptelike uitslae het hom getoon as die gekose wenner van die verkiesing in November 2016. In 2019 het politieke onrus en oproepe om sy bedanking 'n krisis geword.Miami Herald
Hy is op 7 Julie 2021 om 1:00 vm EDT (5:00 UTC) in sy woning vermoor. Tussentydse premier Claude Joseph volg hom op. Moïse se vrou Martine is ook in die aanval geskiet en gewond.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Haïti