Kniphofia acraea is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort en deel is van die grasland. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap. Die spesie kom van die Bosberg, oos van Somerset-Oos tot by die Bankberg in die Nasionale Bergkwaggapark voor.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

acraea Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika