Geelklipspruit is 'n rivier wat tussen Standerton en Amersfoort op die Mpumalanga-hoëveld in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Vaalrivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Geelklipspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga