Die Gifspruit is 'n spruit wat in die Mpumalanga-hoëveld in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n klein sytak van die Kameelrivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Gifspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)