Die Lunskliprivier is 'n spruit wat verby Dullstroom in die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Krokodilrivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Lunskliprivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke