Gelykwater is 'n spruit wat naby Volksrust op die Mpumalanga-hoëveld in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Sandspruit en 'n voorloper van die Vaalrivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Gelykwater se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga