Gladiolus ferrugineus is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is inheems aan Eswatini, Limpopo en Mpumalanga. Hier kom dit op die Drakensberg-eskarp tussen Wolkberg en Barberton voor asook aangrensende Eswatini.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika ferrugineus