Gladiolus filiformis is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is inheems aan die Noordwes en Botswana. Die plant kom in die Makadimaberge tussen Lobatse en Zeerust voor en sy habitat word bedreig deur mynbou aktiwiteite en oorbeweiding.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika filiformis