Pillansia templemannii is die enigste spesie in die genus Pillansia, dit is dus 'n Monotipiese takson. Dit is 'n meerjarige, immergroen plant en geofiet wat 60 tot 90 cm hoog word. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom voor in die sandsteen hellings van die Kogelberg en blom na brande.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018

Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Iridaceae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika