Die Makwassiespruit is 'n sytak van die Vaalrivier in Suid-Afrika. Dit vloei verby die dorpie Makwassie in die Noordwes-provinsie. Die naam is glo afgelei van die Boesmanwoord vir die aromatiese wilde groenment wat op die oewers van die stroom groei.

Kategorie:Riviere in Noordwes