Bernice West (gebore Bernice van der Westhuizen; 21 Oktober 2000, Rustenburg, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Swartruggens, Noordwesprovinsie, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit Sonop-Blom vrygestel het. Sy het bekendheid verwerf as naaswenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks 'Maak My Famous' op die TV-kanaal kykNET. Sy het ook deelgeneem aan die Bohemian Rhapsody-musiekvideo deur Hoërskool Rustenburg-koor.
Diskografie Albums duimnael|Net Geleen, Bernice West se eerste album duimnael|Jona, Bernice West se tweede album waarop ook die enkelsnit Lyfie verskyn. Net Geleen, 2020 Jona, 2022 Identi"tyd"
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Verwysings
Eksterne skakels Bernice West - Amptelike Instagram Bernice West - Amptelike Facebook
Kategorie:Afrikaanse sangers