Watsonia wilmsii is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom voor op die Drakensberg-eskarp oos van Lydenburg. Dit het 'n voorkomsgebied van 812 km² en het habitat verloor aan die aanplant van plantasies; die bedreiging bestaan nie meer nie omrede die oorblywende subpopulasies in beskermde gebiede is. Die plant word gevind op bergagtige gras, hellings op hoogtes van 1 500 m.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika wilmsii