Watsonia distans is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en vorm deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Franschhoek tot by Villiersdorp. Daar was nege subpopulasies bekend, agt is die afgelope 150 jaar vernietig deur oorbenutting, bos aanplanting en dam konstruksie. Die enigste oorblywende populasie is in 1997 ontdek op die top van die Stettynsberge. Hierdie populasie het minder as 250 plante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika distans