Watsonia emiliae is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Swartberge en Langeberg. Daar is min bekend omtrent die spesie, dit blom weer na 'n brand. Twee subpopulasies is bekend en beide is in beskermde gebiede.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika emiliae