Watsonia elsiae is 'n geofiet wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor van Uniondale tot by Joubertina. Daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika elsiae