duimnael|links|Verspreiding van Koerdiese tale wat deur Koerde gepraat word: Suid-Koerdies (Koerdies: زۆڤان کوردیی باشووری ,کوردی خوارگ, Zûwane Kurdîy başûrî, Kurdiy xwarig) is 'n Koerdiese dialek wat veral in die ooste van Irak en die weste van Iran gepraat word. Dit word in die Irannese provinsies Kermansjah en Ilam, asook in die Irakse streek Khanaqin gepraat. Dit is ook die dialek van die Koerdiese Kakayî-stam naby Kirkoek. Daar is ook baie Suid-Koerdiese sprekers in die Elboersberge.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Koerdiese tale Kategorie:Tale van Irak Kategorie:Tale van Iran