Die Nuristani-tale of Kafiri-tale is 'n subfamilie van die Indo-Irannese tale binne die Indo-Europese taalfamilie, saam met die heelwat groter Indo-Ariese tale en Irannese tale. Morgenstierne, G. Irano-Dardica. Wiesbaden 1973; Morgenstierne, G. "Die Stellung der Kafirsprachen". In Irano-Dardica, 327–343. Wiesbaden, Reichert 1975 Strand, Richard F. (1973) "Notes on the Nûristânî and Dardic Languages." Journal of the American Oriental Society, 93(3): 297–305. Die ses tale word deur sowat 30 000 mense in die ooste van Afghanistan en enkele aangrensende valleie in Khyber Pakhtunkhwa se Chitral-distrik van Pakistan gepraat. Die streek waarin die Nuristani's bly, is geleë in die suidelike Hindoekoesjberge en word dreineer deur die Alingarrivier in die weste, die Pechrivier in die sentrum, asook die Landai Sin- en Kunarriviere in die ooste. Die tale was voorheen in óf die Indo-Ariese óf die Irannese tale gegroepeer, voordat hulle eindelik as 'n derde subfamilie van die Indo-Irannese tale erken is.
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Kategorie:Indo-Irannese tale Kategorie:Taalfamilies Kategorie:Tale van Afghanistan Kategorie:Tale van Pakistan