Freesia marginata is 'n meerjarige geofiet wat inheems is aan die Wes-Kaap en is endemies in die Breederiviervallei tussen Worcester en Robertson voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 113 km². Die plant het 50% van sy habitat afgestaan aan die aanlê van olyfboorde en wingerde. Die proses hou nog steeds aan. In Engels staan die plant bekend as die Breede Valley Freesia

Bronnelys REDLSIT Sanbi Plants of the World Online

marginata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika